Aug 18, 11:12 - Nadia Mickey Sheet Cake: Hi Sanet the cake exceed my expectation. So beautiful. Thanks a million.
Aug 18, 11:20 - Sanet Smit : HI. Thank you....only a pleasure....appreciate your feedback. Enjoy your day |
Aug 2, 16:23 - Elmarie Lodewyk: Die koek was bitter bitter mooi en lekker!! Dki |
Jul 29, 09:09 - Anlia Ninja Turtle: More daar! Baie baie dankie vir die stunning koek wat jy gemaak het... Danie was in sy noppies met sy turtle koek en die koek was baie lekker...
Jul 29, 09:22 - Sanet Smit : More. Groot plesier. Waardeer dit baie as ek sulke positiewe terugvoer ontvang. So bly hy was happy😀 lekke daggie
Jul 29, 09:22 - Sanet Smit : More. Groot plesier. Waardeer dit baie as ek sulke positiewe terugvoer ontvang. So bly hy was happy😀 lekke daggie
From: Sannie Bosch
Sent: 15 July 2014 01:41 PM
To: 'sanet smit'
Subject: RE: Navraag....Ballerina Koek
Hi Sanet Baie baie dankie vir die pragtige koek….dit was ‘n treffer en het baie aandag geniet!!
Groete
Sannie
Sent: 15 July 2014 01:41 PM
To: 'sanet smit'
Subject: RE: Navraag....Ballerina Koek
Hi Sanet Baie baie dankie vir die pragtige koek….dit was ‘n treffer en het baie aandag geniet!!
Groete
Sannie
From: Stella
Sent: 24 July 2014 03:21 PM
To: sanet smit
Subject: Re: Baby Shower Cupcakes
Hi Sanet
Hoop dit gaan goed! Sjoe, jou cupcakes was absoluut die hoogtepunt by die babyshower! Baie dankie, dit was pragtig en heerlik!!
Hoop jou dag is lekke verder xxx
Sent from my iPhone

"Jul 25, 22:39 - Adele Pony CAKE: Hi die koek wat jy gebak het is asemrowend lekker en die mense het omtrent fotos geneem. 👌"
From: Birth-Lynn Tyers
Sent: 13 April 2014 07:31 AM
To: sanet smit
Subject: Re: Birthday Cake
Hi Sanet
Just want to say thank you for the gorgeous cake. Was truly lovely. Thank you so so so much! Bless you!
Sent: 13 April 2014 07:31 AM
To: sanet smit
Subject: Re: Birthday Cake
Hi Sanet
Just want to say thank you for the gorgeous cake. Was truly lovely. Thank you so so so much! Bless you!
You've just received a new submission to your Contact
Form <http://bloemfonteincakes.weebly.com/>
.
Submitted Information:
Name nadia Rossouw
Comment
Very impressed with your cakes and cupcakes. I love baking myself but have most certainly not mastered your art. Always nice to know about ppl who do there job with passion.

From: Lizelle Ireland
Sent: 04 March 2014 08:55 PM
To: Sanet Smit
Subject: Re: Music Cupcakes
Sanet
Ek wil jou net weer bedank vir die fantastiese cupcakes met baie kort kennisgewing. Ons is nuut in Bloemfontein en van al die plekke wat ek genader het is jy die enigste een wat moeite gedoen het om na my toe terug te kom en ons ook te help. Bo en behalwe vir wonderlike diens moet ek se almal was mal oor albei die themes. Die honde cupcakes was pragtig en die klavier cupcakes uit die boonste rakke. Jy kry defnitief ons vote vir beste cupcakes bakster in Bloemfontein. Sterkte tot volgende keer
Lizelle Ireland

From: Facebook [mailto:[email protected]]
Sent: 26 March 2014 09:24 PM
To: Sanet Smit
Subject: Jorika van Ryneveld mentioned you on Facebook
facebook
Jorika van Ryneveld mentioned you in a comment.
Jorika wrote: "Koeke vra vir Sanet Smit. Fantasties!"
Sent: 26 March 2014 09:24 PM
To: Sanet Smit
Subject: Jorika van Ryneveld mentioned you on Facebook
Jorika van Ryneveld mentioned you in a comment.
Jorika wrote: "Koeke vra vir Sanet Smit. Fantasties!"
From: Yolandi
Sent: 11 March 2014 08:28 AM
To: Sanet Smit
Subject: Koek
Hi Sanet
Baie Baie dankie vir die pragtige cupcakes van saterdag, dit was soooooo oulik gedoen.
Ek wil net laat weet, ek sal nie vanaand kan maak om die koek op te tel nie, maar ek het reelings gemaak so ek sal more oggend so om en by 9h se kant die koek kom optel, is dit reg met jou?
Lekker dag
Yolandi

Martie Stander
Solank 'n foto van Graeme se pragtige pirate-koek!!
Dit was regtig 'n wenner, Sanet Smit van Cakes&Cupcakes!!
Bel haar
gerus by 0845120724 - sy bak die mooiste koeke vir enige geleentheid!
http://bloemfonteincakes.weebly.com/
Dit was regtig 'n wenner, Sanet Smit van Cakes&Cupcakes!!
Bel haar
gerus by 0845120724 - sy bak die mooiste koeke vir enige geleentheid!
http://bloemfonteincakes.weebly.com/
Flower Cake
From: [email protected] [mailto:[email protected]]
Sent: 20 August 2013 12:42 PM
To: Sanet Smit
Subject: Re: Request for quotation
Good day
The cake has been received and it is fantastic. Thank you for your kind and professional service.
Regards
T.I.Thebe
Sent
via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you

From: Wanda Barnard
Sent: 22 April
2013 09:20 AM
To:
[email protected]
Subject: RE:
Verjaarsdagkoek
Hallo Sanet
Baie dankie vir die
pragtige verjaarsdag
koek. Ek kon nie glo jy het dit selfs mooier
gemaak as wat die prentjie
was nie! Jy het werklik ‘n wonderlike talent en dan is die koek self ook
baie lekker (alhoewel dit baie hartseer
is om die koek op te sny).
Ek sal verseker vir ander van jou vertel.
Groete
Wanda

From: Mariet Schroder
Sent: 30 May 2013 09:48 AM
To: Sanet Smit
Subject: Verjaarsdagkoek - 14 Junie 2013
Hallo
Sanet
Ek het alweer 'n kind wat verjaar. Kan jy na die foto kyk en my laat weet of
jy die koek kan doen vir die 14de Junie asseblief, asook die
koste?
Jou koek was regtig baie lekker gewees, maar hierdie prinses is mal oor sjokolade. Is daar 'n manier wat jy dalk die koek sjokoladekoek kan maak?
Lekker
dag.
Groete
Mariet Schroder

From: Chuma Mantashe
Sent: 13 May 2013 02:15 PM
To: Sanet
Smit
Subject: RE: FW:
HI Sanet;
Though you might like to know. My wedding is featured on
Move magazine- the picture if the cake is
there.
Chuma
Sent: 13 May 2013 02:15 PM
To: Sanet
Smit
Subject: RE: FW:
HI Sanet;
Though you might like to know. My wedding is featured on
Move magazine- the picture if the cake is
there.
Chuma
From: Ingrid Harms
Sent: 04 June 2013 12:49 PM
To: Sanet Smit
Subject: Re: New Form
Entry: Contact Form
Hello,
I just want to say a big thank you for delivering such
wonderful cupcakes for me. He was presently surprised and said that they tasted
absolutely amazing!
Thanks again,
Ingrid